Modulekode | SPH 404 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie leerarea behels die integrasie van geskiedenis en geografie, omgewings- en demokrasie-onderwys. Die algemene doelstelling is om verantwoordelike en kritiese landsburgers op te lei, wat in staat is om op ‘n konstruktiewe wyse deel te neem aan ‘n kultureeldiverse en veranderende gemeenskap. Verwerwing van die vaardigheid om inhoudskennis te integreer om sosiale geregtigheid en menseregte te bevorder. Leerders moet in staat wees om mense se waardes te assesseer, sowel as hulle beginsels en gesindhede wat verhoudings beïnvloed. Die inkorporering van navorsingstegnieke om inligting te kry deur bronne, artefakte, tegnologie en ervarings van gewone mense te gebruik. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App